Archive for Desember, 2009

Die begin

Die begin van ‘n nuwe jaar en die begin van ‘n nuwe blog! Dis toevallig maar dalk ook minder so dat ek laasjaar my ou blog begin het en hierdie jaar ‘n nuwe een. Dalk ‘n nuwe deel van my lewe, dalk ‘n nuwe deel van my. In elk geval. Hier is ek nou op wordpress. Om my ou blog te sien gaan na

www.journeytotheinsideofmymind.blogspot.com

En so het dit begin…

Advertisements