Die begin

Die begin van ‘n nuwe jaar en die begin van ‘n nuwe blog! Dis toevallig maar dalk ook minder so dat ek laasjaar my ou blog begin het en hierdie jaar ‘n nuwe een. Dalk ‘n nuwe deel van my lewe, dalk ‘n nuwe deel van my. In elk geval. Hier is ek nou op wordpress. Om my ou blog te sien gaan na

www.journeytotheinsideofmymind.blogspot.com

En so het dit begin…

Advertisements

2 Responses to “Die begin”


  1. 1 ekisanna Januarie 4, 2010 om 10:17 vm

    Welkom Karlien. Ek het ook ‘n Blogspot blog maar het naderhand begin moeg word om net in Engels te gesels toe begin ek ook hier op WordPress. Jy is in vir ‘n groot “treat”… geniet dit.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: