Vinnige besluite

Ek het vandag ‘n groot besluit in my lewe geneem. Ekt besluit om regoor die land te trek en van nou af in die Kaap te gaan bly. Ek wou nog altyd. Dis ‘n groot droom van my. Eks lekker bang en lekker opgewonde. Skielik voel dit of die nuwe jaar weer lewe het en dinge om na uit te sien. Dalk sien ek dinge bietjie idealisties en mens moet seker maar daar ook werk en so aan, maar ek dink ‘n change is as good as a holiday (en siende dat myne nou amper tot ‘n einde gekom het…)

Ek werk nog deur die gevoelens, verwagtinge, en soek nog werk (enige iemand…) Maar die plan is daar. Die positiewe denke is daar. Smse is gestuur en taak 1 vir die nuwe jaar is om werk te soek.

Eks opgewonde en dink die nuwe jaar kan net beter raak!

Advertisements

2 Responses to “Vinnige besluite”


  1. 1 demoerin Januarie 6, 2010 om 9:17 vm

    Sjoe, dit is ‘n gewigtige besluit… maar jy is gelukkig as jy ‘n besluit soos die sommer net so kan neem ❓

  2. 2 karliendupreez Januarie 6, 2010 om 5:29 nm

    Eks lucky want ek maak in Februarie klaar met ‘n fase in my lewe en moet in elk geval iewers heen trek en gaan werk. Het onder die invloed van my kaapse vriende geswig en hier gaan ek!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: