New years resolutions

Goed, ek dink ekt finaal my new years resolutions. Van nou af vee ek my gat aan mense af. Ek voel ek spandeer baie tyd en baie energie om seker te maak ek gee aan al my vriende aandag, almal is happy met my, almal dink eks “oulik” en niemand voel afgeskeep nie. Van nou af doen ek dit nie meer nie. Ekt nog nooit vir ‘n eksamen of werksonderhoud gestres nie maar as ek in konflik is met iemand dan voel dit of my wereld skuif. Van nou af gaan ek laat gaan wanneer ek moet. Gaan ek nie meer baklei vir vriende wat nie vriende is nie. Gaan ek al my tyd en aandag spandeer aand mense wat naby my is en teruggee in vriendskappe. Ek gaan nie meer worry as mense dink eks nie ‘n nice mens nie. Ekt my bes probeer en tot hier toe en nie verder nie. Party mense gannie dink jys cool nie. Party mense gannie van jou hou nie. Tough shit.

Advertisements

0 Responses to “New years resolutions”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: