Ys

Met koel

Nee seker yskoue oe

(al kon ek dit nie sien nie)

maak jy rustig jou ammunisie bymekaar

terwyl jy glimlag asof ons vir ewig is

Slyp jy jou mes so tussen die mooi woorde

En in jou hart

Kruip die duiwel stukkie vir stukkie nader

Met vlymskerp woorde

Kots jy op alles wat mooi was tussen ons

Vertrap jy die blomme wat jy

Saam die beloftes

Vir my gegee het

Net om die laaste woord in te kry

En vannaand dink ek

Die mooi was seker net ‘n skadu

En die lig ‘n tergende illusie

Van die donker wat om die hoekie skuil

En draai jy met koue oe

En koue hande

Om en stap die deur uit

Sonder om eers te kyk waar jou skoot geval het

Vannaand wil ek net vir jou se

Jou skoot skiet raak

Jou skoot skiet dood

Advertisements

0 Responses to “Ys”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: