Goeie goed

My blog is besig om vir my bietjie emo te raak. Dalk is dit omdat ek net WAY te veel tyd het om te dink en daar nie veel gebeur distraction-wise nie. So hier is my attempt om minder emo te wees. My lysie van goed wat awesome was van die afgelope week:

– In sabie rivier afgaan met ‘n tube. Twee keer. Dis by verre die coolste ding van my week

– Met maatjies gekuier wat ek lanklaas gesien het

-AWESOME gesprek met die meisie wat saam my werk, oor godsdiens, kerk, dagga, die liefde, die lewe…you know

– Daar was vrede by die werk, my baas op haar eie mission en ek op myne, lekker besig, baie pasiente, awesome dae

– Om die vibe te voel as ‘n hele kampplek vol jongmense is en almal hang net daar rond en joke

– Nuwe, cool mense ontmoet met cool harte!

– Ou maatjies beter leer ken

– Gedans

– ‘n Pasient van my wat uiteindelik in ‘n kinderhuis geplaas is na 3 jaar in die hospitaal! (HIGHLIGHT)

– Sondagmiddagslapie…mmm…

– Lekker middagete saam my maatjies

– Vergifnis. Alle soorte.

All in all its a good life

Advertisements

2 Responses to “Goeie goed”


  1. 1 ekisanna Februarie 8, 2010 om 6:14 vm

    Down the Sabie on tube! Dit klink Super Cool! Sal graag die storie wil hoor van die maatjie wat kinderhuis toe is. Jy hoef mos nie name te noem nie. Ons weet gans en al te min van hoe moeilik die lewe soms vir ander mense is. Sulke dinge hou (ons) my nederig en dankbaar… jy weet, “There but for the Grace of God…”

  2. 2 demoerin Februarie 9, 2010 om 4:26 nm

    Lyk of dit ‘n lekker week was. Soms as mens terug kyk is daar baie meer goed as sleg… ons verkies net om meer gereeld die sleg te onthou.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: