vandag

Vandag het ek meer vrae as antwoorde

Vandag maak min dinge sin en sukkel ek om te vergewe .

Vandag sukkel ek om lief te wees en kruip die kwaad en haat elke nou en dan in my hartjie in.

Vandag probeer ek onthou dat God in beheer is, maar sukkel om dit te glo.

Vandag probeer ek dink aan al die goeie goed, maar voel dit biejtie asof die duiwel havoc reek met my gedagtes.

Vandag verstaan ek nie liefde of christene of die wereld nie.

Vandag weet ek nie hoe die Here gaan wen as ons nie eers onder Christene kan vrede kry nie.

Vandag is ek moedeloos en die trane le vlak.

Vandag sukkel ek om te laat gaan en dit in God se hande te sit.

Vandag is ek net soos

“Here…”

Advertisements

2 Responses to “vandag”


  1. 1 Vabond April 9, 2010 om 2:39 nm

    Een van die min dinge wat ek verseker kan se is dat vandag verby gaan en more weer kom en 99% van die keer is more beter en anders.

  2. 2 derrick Mei 16, 2011 om 12:31 nm

    Ek voel presies dieselfde- maar ek voel so elke dag


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: