Nie heeltemal soos verlang nie

In die laeveld verlang ek na jou

Hier

is dit amper asof daar vrede is

Amper soos rus

Amper asof die wereld weer kan sin maak

Hier

kan ek al’s wat gedoen is

ongedaan maak

en die woorde wat

tussen ons geval het

vir ewig uitvee

Hier

maak dit nie saak

of ons sin maak nie

net die bome

die rivier

die asem

die vrede

Amper asof hierdie die regte wereld is en alles anders net fiksie

Amper asof ek weer vir jou kan lief wees

Advertisements

0 Responses to “Nie heeltemal soos verlang nie”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: