boksies

Want dis makliker

om jou met my swart podlood in te kleur

jou te maak wat ek van jou dink

en in my boksie te pas

as om jou te leer ken

 

Want dit vat minder tyd

om my uitgeknipte

generiese

maskers op jou situasie te plak

en jou daardeur te ervaar

as om tyd saam jou te spandeer

 

Dis makliker om jou te oordeel

op hoe ek sou reageer

as om na jou binnekant te kyk

en in jou skoene te probeer staan

 

Want my dag is besig

my tyd is min

en almal het maar hul manier om te probeer verstaan

 

Advertisements

0 Responses to “boksies”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: