Net ‘n halwe waarheid

Ek het myself so geteken

Sodat ek by jou sal pas

Gedink oor elke skakering van my persoonlikheid

Wat ek met my podloot vir jou invul

Omdat ek weet dis waarvan jy hou

 

Ek kleur myself in

Met elke vraag wat jy vra antwoord ek binne die lyne

Van die “ek” wat ek vir jou geteken het

Asof ek myself sal verloor daarsonder

Asof ek sonder die lyne, nie meer bestaan nie

 

Maar nou en dan wil ek buite die lyne inkleur

Wil ek krap oor alles wat ek vir jou vertel het

En naak voor jou staan

Kyk of jy my regtig sien

 

Ek wonder of jy dan nog vir my sal lief wees

Ek kannie dit van jou verwag nie

Ek weet

Advertisements

1 Response to “Net ‘n halwe waarheid”


  1. 1 Frances soer Februarie 7, 2011 om 12:39 nm

    Wow!soos altyd!mwa


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: