om spasie vol te maak

“Tannie Linda se seun staan al op trou. Sy meisie is baie oulik, jy weet”

 

“Jip, ek het haar al vinnig ontmoet”

Ek gee nie om nie. Ek wil nie oor trou praat nie. Eks bang ek word eendag alleen oud.

 

“Gee asseblief die peper aan. Jou pa se besigheid gaan goed”

 

“Cool, eks bly”

Ek wil seks he. Voor ek te oud is. Ek is al n maand op die pil. Ek sien nie hoekom ek moet wag nie.

 

“Miskien moet ons bietjie gaan fliek vannaand. Wat het jy lus om te kyk?”

 

“Enigiets. Ek weet nie wat wys nie”

Ek dink nie ek glo meer in God nie. Ek kan net nie meer vir myself jok nie. Ek wil regtig hê hy moet bestaan, maar ek kannie meer die vrae wat binne my brand ignoreer nie”

 

“O kyk waar staan die tyd, ons sal moet gaan. Waar is die kelner?”

 

“Eks nie seker nie”

Van niks meer nie

Advertisements

0 Responses to “om spasie vol te maak”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: