Jy is die plan

In antwoord op my vorige post, “Die Kongo kinders”, het ‘n goeie vriend van my ‘n e-pos vir my gestuur. Dit lees as volg:

“Dis snaaks hoe ons in die kerk ons vir ons ‘n rol in ons saligmaking
opgemaak het en dan na die wêreld kyk en sê die Here is hulle enigste
hoop. Ons sing liedjies wat ons vir die Here sê:

You’re the Light in this darkness
You’re the Hope to the hopeless
You’re the Peace to the restless

Dis regtig mooi. Maar daai eerste reël is wat Jesus vir ons gesê het.
Ons is die lig! In ‘n ander liedjie:

Let the world know me by Your love.

Het Paulus en Johannes nie iets gesê soos die wêreld moet die Here ken
deur ons liefde nie? (VERS)

Die inkarnasie van die God-mens eenheid gaan voort. God is steeds
mens. Jesus leef. En ons is sy liggaam! Ons is die teenswoordige
God-mens eenheid!

Ons is sy plan vir hierdie wêreld. […]

Dis ons deel. Dis die plan. Jou geloof is die plan. Jy wat oortuig is
dat dinge nie so hoort nie. Daai gevoel in jou binneste, daai
frustrasie. […] Moenie die gevoel onderdruk nie. Dis nie (net) joune
nie. Daai gevoel, daai oortuiging, dit is die plan.

How beautiful are the feet of those that preach the Gospel.”

Ek dink die stuk spreek min of meer vir homself. Gaan kyk na sy blog by: http://tuinlewe.wordpress.com/

Die son skyn in die Kaap, en na ‘n week siek in die bed, sien ek weer kans vir die lewe 🙂

May you be blessed by His joy today.

Advertisements

2 Responses to “Jy is die plan”


  1. 1 Loli Pretorius Mei 8, 2012 om 12:46 nm

    Ek sê, ” How beautiful are the feet of messengers who bring good news” (Rom.10:15) Dis weer dat dat mense hoor hoe goed die Here was om Jesus vir ons te gee, en dat dit alles is wat HY geDOEN HET, en klaar gemaak het…NIE nog iets vir MY oor om te doen nie. (Loli, dit klink te goed om waar te wees!) PRESIES, dis die GOEIE nuus!!!!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s





%d bloggers like this: